Mar 12

Kom Loer In…

Kom loer in by ons showroom hier in witbank, jy sal defnitief baaaie
interresante goedjies kry ! one of a kind!!

Daar is altyd iemand wat kan help, maar as jy persoonlik hulp wil he maak
asb n afsprakie met my, ek sal enige tyd help, ons vra nie
fooie vir proef tafels nie, Ons is n 1stop! as daar ietsie is wat jy nie
hier kry nie…”source” ek dit vir jou!

Maak gereed vir professionele diens, en n span wat enige taak kreatief kan
aanpak! SIen uit om jou te sien.

Party’tjie groete
Dorothy

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>